Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 26:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Dawid geantwoord en vir Ahimeʹleg, die Hetiet,+ en Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ die broer van Joab, gesê: “Wie sal saam met my na Saul in die kamp afgaan?” Hierop het Abiʹsai gesê: “Ek sal saam met u afgaan.”+

  • 2 Samuel 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is.

  • 2 Samuel 23:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+

  • 1 Kronieke 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail;+ en die seuns van Seruʹja was Abiʹsai+ en Joab+ en Aʹsahel,+ drie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel