Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Intussen het Boas geëet en gedrink, en sy hart was vrolik.+ Toe het hy aan die rand van die graanhoop gaan lê. Daarna het sy stilletjies gekom en sy voete oopgemaak en gaan lê.

  • 1 Samuel 25:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.

  • Ester 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Op die sewende dag, toe die koning se hart in ’n vrolike stemming was van die wyn,+ het hy vir Mehuʹman, Bista, Harboʹna,+ Bigta en Abagʹta, Setar en Karkas, die sewe hofbeamptes wat koning Ahasʹveros persoonlik gedien het,+ gesê

  • Psalm 104:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+

      Om die gesig te laat blink van olie,+

      En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+

  • Prediker 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ek het met my hart nagevors deur my vlees selfs met wyn vrolik te maak,+ terwyl ek my hart met wysheid gelei het,+ ja, om dwaasheid vas te gryp totdat ek kon sien watter nut daar vir die mensekinders was in wat hulle gedurende die getal van hulle lewensdae+ onder die hemel gedoen het.

  • Prediker 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Brood is vir die gelag van die werkers, en wyn maak die lewe vrolik;+ maar geld vind weerklank in alles.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel