Genesis 27:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+ Psalm 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk! Daar is iemand wat swanger is van wat skadelik is,+En hy het swanger geword van moeilikheid en sal sekerlik leuens baar.+ Spreuke 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n Broer teen wie oortree is, is erger as ’n sterk stad;+ en daar is twiste wat soos die grendel van ’n woontoring is.+
41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+
14 Kyk! Daar is iemand wat swanger is van wat skadelik is,+En hy het swanger geword van moeilikheid en sal sekerlik leuens baar.+
19 ’n Broer teen wie oortree is, is erger as ’n sterk stad;+ en daar is twiste wat soos die grendel van ’n woontoring is.+