Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Samuel vir die hele volk gesê: “Het julle die een gesien wat Jehovah uitgekies het,+ dat daar onder die hele volk niemand soos hy is nie?” En die hele volk het begin juig en gesê: “Mag die koning lewe!”+

  • 1 Konings 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want hy het vandag afgegaan om baie bulle en vetgemaakte diere en skape te offer+ en om al die seuns van die koning en die leërhoofde en die priester Abjaʹtar+ te nooi; en kyk, hulle eet en drink voor hom en hulle sê aanhoudend: ‘Mag koning Adoʹnia lewe!’+

  • 2 Konings 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+

  • Daniël 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarop het die Galdeërs in die Aramese taal met die koning gepraat:+ “O koning, bly lewe, ja, vir onbepaalde tye.+ Sê vir u knegte wat die droom is, en ons sal die uitlegging openbaar.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel