2 Samuel 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hulle vir Absalom ’n tent op die dak+ opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel+ met die byvrouens van sy vader gemeenskap begin hou.+ Spreuke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+ Spreuke 17:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Iemand wat die vader van ’n dwase kind word—dit is vir hom ’n droefheid;+ en die vader van ’n verstandelose kind is nie bly nie.+
22 Toe het hulle vir Absalom ’n tent op die dak+ opgeslaan, en Absalom het voor die oë van die hele Israel+ met die byvrouens van sy vader gemeenskap begin hou.+
10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+
21 Iemand wat die vader van ’n dwase kind word—dit is vir hom ’n droefheid;+ en die vader van ’n verstandelose kind is nie bly nie.+