Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 65:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+

  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Handelinge 9:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Maar Petrus het almal buitentoe gestuur+ en op sy knieë gegaan en gebid, en hy het na die liggaam gedraai en gesê: “Tabiʹta, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.+

  • Hebreërs 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar hy het gereken dat God hom selfs uit die dode kon opwek;+ en daaruit het hy hom dan ook, by wyse van illustrasie, ontvang.+

  • Jakobus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel