Spreuke 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+ Spreuke 29:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Tugtig jou seun en hy sal aan jou rus verskaf en aan jou siel groot genot gee.+ Galasiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+
6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+