Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En later het Ben-Hadad, die koning van Sirië, sy hele kamp bymekaargebring en opgetrek en Samariʹa beleër.+

  • 2 Konings 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Haʹsael het gesê: “Waarom huil my heer?” Hierop het hy gesê: “Omdat ek goed weet watter kwaad+ jy die kinders van Israel sal aandoen. Hulle vestings sal jy aan die vuur oorgee, en hulle uitgesoekte manne sal jy met die swaard doodmaak, en hulle kinders sal jy verpletter,+ en hulle swanger vroue sal jy oopsny.”+

  • 2 Kronieke 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy gesê: “Waarlik, ek sien al die Israeliete verstrooid op die berge, soos skape wat geen herder het nie.+ En Jehovah het gesê: ‘Hulle het geen heer nie.+ Laat hulle elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel