Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en Ahiʹsar was oor die huishouding, en Adoniʹram,+ die seun van Abda, oor diegene wat tot dwangarbeid opgeroep is.+

  • 1 Konings 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En dit is die verslag van diegene wat tot dwangarbeid verplig is+ wat koning Salomo opgeroep het om die huis van Jehovah+ en sy eie huis en die Wal+ en die muur+ van Jerusalem en Hasor+ en Megidʹdo+ en Geser+ te bou.

  • 1 Konings 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 hulle kinders wat ná hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie aan vernietiging kon oorgee nie,+ het Salomo vir slaafse dwangarbeid opgeroep, tot vandag toe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel