18Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nie ’n stad uit al die stamme van Israel gekies+ om ’n huis te bou+ waar my naam+ sou bly nie; maar ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+