13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+
19 Ook elke mens aan wie die ware God rykdom en materiële besittings gegee het,+ het hy in staat gestel om daarvan te eet+ en om sy deel weg te dra en om hom in sy harde werk te verbly.+ Dit is die gawe van God.+