Spreuke 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wie vir regverdigheid vasstaan, het die lewe in die vooruitsig,+ maar wie najaag wat sleg is, sy vooruitsig is sy eie dood.+ Spreuke 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+ Prediker 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+
19 Wie vir regverdigheid vasstaan, het die lewe in die vooruitsig,+ maar wie najaag wat sleg is, sy vooruitsig is sy eie dood.+
32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+
13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+