Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En kyk! jy het jou vertroue gestel in die steun van hierdie geknakte riet,+ Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.

  • Jesaja 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die vesting van Farao sal vir julle ’n rede tot skaamte word,+ en die toevlug in die skaduwee van Egipte ’n oorsaak van vernedering.+

  • Jesaja 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die Egiptenaars is egter mense+ en nie God nie; en hulle perde is vlees+ en nie gees nie. En Jehovah sal sy hand uitsteek, en hy wat hulp aanbied, sal moet struikel, en hy wat gehelp word, sal moet val,+ en hulle almal sal tegelykertyd aan hulle einde kom.

  • Jesaja 36:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kyk! Jy het vertrou op die steun van hierdie geknakte riet,+ op Egipte,+ wat, as ’n man daarop sou leun, beslis in sy palm sou ingaan en dit sou deurboor. So is Farao,+ die koning van Egipte, vir almal wat hulle vertroue in hom stel.+

  • Esegiël 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En deur ’n groot krygsmag en deur ’n talryke vergadering sal Farao hom nie in die oorlog doeltreffend laat optree nie,+ deur ’n beleëringskans op te werp en deur ’n beleëringsmuur te bou, ten einde baie siele uit te roei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel