3 En hy moet vir hulle sê: ‘Hoor, o Israel, julle trek vandag nader om teen julle vyande te veg. Laat julle hart nie vreesagtig wees nie.+ Moenie bang wees en paniekbevange vlug of sidder vir hulle nie,+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+
7 “Luister na my, julle wat regverdigheid ken, die volk in wie se hart my wet is.+ Moenie bang wees vir die smaad van sterflike mense nie, en moenie met verskrikking vervul word bloot weens hulle smadende woorde nie.+