Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Onmiddellik het hy vir Gehaʹsi gesê:+ “Omgord jou lendene+ en neem my staf+ in jou hand en gaan. As jy iemand teëkom, moet jy hom nie groet nie;+ en as iemand jou groet, moet jy hom nie antwoord nie. En jy moet my staf op die gesig van die seun sit.”+

  • 2 Konings 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Gehaʹsi,+ die dienaar van Eliʹsa, die man van die ware God,+ gesê: “Kyk, my heer het hierdie Siriër Naäman+ gespaar deur nie uit sy hand te aanvaar wat hy gebring het nie. So waar as Jehovah lewe,+ ek sal agter hom aan hardloop en iets van hom neem.”+

  • 2 Konings 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarom sal die melaatsheid+ van Naäman jou en jou nageslag tot onbepaalde tyd aankleef.”+ Onmiddellik het hy van hom uitgegaan, ’n melaatse, wit soos sneeu.+

  • 2 Konings 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die koning was besig om met Gehaʹsi,+ die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my tog asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel