17 En die koning het die adjudant op wie se hand hy gesteun het,+ aangestel om toesig te hou oor die poort; en die volk het hom in die poort vertrap,+ sodat hy gesterf het, net soos die man van die ware God gesê het,+ toe hy gespreek het toe die koning na hom afgekom het.