2 Daarop het die adjudant op wie se hand die koning gesteun het,+ die man van die ware God geantwoord en gesê: “Kan dit gebeur,+ al maak Jehovah sluise in die hemel?”+ Hierop het hy gesê: “Kyk, jy sien dit met jou eie oë,+ maar jy sal nie daarvan eet nie.”+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
24 Daarom, net soos ’n vuurtong die stoppels verteer+ en verdorde gras in die vlamme wegsink, sal hulle wortelstok soos ’n mufreuk word,+ en hulle bloeisel sal soos poeier opstuif, omdat hulle die wet van Jehovah van die leërs verwerp het+ en die woord van die Heilige van Israel geminag het.+
22 En moet dan nou nie spotters wees nie,+ sodat julle bande nie sterk word nie, want ek het by die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, gehoor van ’n uitroeiing, ja, iets waarop besluit is, vir die hele land.+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+