Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+

  • 2 Kronieke 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hulle is verbrysel, nasie teen nasie+ en stad teen stad, omdat God hulle met elke soort benoudheid in verwarring gehou het.+

  • Jesaja 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wanneer sy takkies verdroog het, sal vroue wat daar kom, hulle afbreek en aan die brand steek.+ Want dit is nie ’n volk wat vlug van begrip is nie.+ Daarom sal sy Maker aan hom geen barmhartigheid bewys nie, en sy Formeerder sal aan hom geen guns betoon nie.+

  • Jesaja 63:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+

  • Sagaria 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want voor dié dae is geen loon vir die mense moontlik gemaak nie;+ en daar was geen loon vir die mak diere nie; en vir die een wat uitgaan en vir die een wat inkom, was daar weens die teenstander geen vrede nie,+ aangesien ek al die mense teen mekaar bly dryf het.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel