25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God.
18 En hulle het hulle gode aan die vuur oorgegee, omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip; sodat hulle hulle vernietig het.