Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Sy knegte+ het egter opgestaan en in ’n sameswering+ verenig en Joas doodgemaak by die huis+ van die Wal,+ op die pad wat na Silla afgaan.

  • 2 Kronieke 24:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En toe hulle van hom af wegtrek (want hulle het hom met baie kwale+ agtergelaat), het sy knegte teen hom saamgesweer+ weens die bloed+ van die seuns van die priester Joʹjada;+ en hulle het hom op sy slaapbank doodgemaak, sodat hy gesterf het.+ Toe het hulle hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings+ begrawe nie.

  • 2 Kronieke 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En toe die koninkryk vir hom sterk geword het, het hy dadelik sy knegte+ doodgemaak+ wat die koning, sy vader, doodgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel