Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En wie aan Haʹsael se swaard ontkom,+ sal deur Jehu doodgemaak word;+ en wie aan Jehu se swaard ontkom, sal deur Eliʹsa doodgemaak word.+

  • Spreuke 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As jy wys geword het, het jy tot jou eie voordeel wys geword;+ en as jy gespot het, sal jy dit dra, ja, jy alleen.+

  • Spreuke 19:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die spotter moet jy slaan,+ sodat die onervarene skerpsinnig kan word;+ en die een met begrip moet tereggewys word, sodat hy kennis kan onderskei.+

  • Spreuke 19:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Strafgerigte is stewig bevestig vir spotters,+ en slae vir die rug van sotte.+

  • Nahum 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel