Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 27:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Joʹnatan,+ Dawid se neef, was ’n raadgewer, ’n verstandige man,+ ook ’n sekretaris; en Jehiʹël, die seun van Hagmoʹni,+ was by die koning se seuns.+

  • Spreuke 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Vir sy oordeelkundige mond sal ’n man geprys word,+ maar wie verdraaid van hart is, sal verag word.+

  • 1 Timoteus 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want die manne wat goed dien, verwerf vir hulleself ’n goeie reputasie+ en groot vrymoedigheid van spraak+ in die geloof in verband met Christus Jesus.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel