Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+

  • Spreuke 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+

  • Spreuke 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wie wys van hart is, sal verstandig genoem word,+ en hy wat soet van lippe is, voeg oorredingskrag by.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel