Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar.

  • 1 Kronieke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel