Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Joʹnatan,+ die seun van Saul, het ’n seun met gebreklike voete gehad.+ Hy was vyf jaar oud toe die berig oor Saul en Joʹnatan uit Jisʹreël+ gekom het; en sy versorgster het hom begin dra en gevlug, maar terwyl sy paniekbevange gehardloop het om te vlug, het hy geval en kreupel geword. En sy naam was Mefiboʹset.+

  • 2 Samuel 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe Mefiboʹset, die seun van Joʹnatan, die seun van Saul, by Dawid kom, het hy dadelik op sy gesig geval en hom neergewerp.+ Toe het Dawid gesê: “Mefiboʹset!” waarop hy gesê het: “Hier is u kneg.”

  • 2 Samuel 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat Mefiboʹset,+ die kleinseun van Saul, betref, hy het afgekom om die koning te ontmoet; en hy het nie sy voete versorg+ of sy snor versorg+ of sy klere gewas van die dag af dat die koning weggegaan het tot die dag dat hy in vrede gekom het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel