33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang en die ark van die getuienis+ daarheen bring, binnekant die voorhangsel; en die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+
6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+