16 En jy moet die silwergeld van die versoening van die kinders van Israel neem en dit vir die diens van die tent van samekoms gee,+ sodat dit inderdaad kan dien om die kinders van Israel voor Jehovah in gedagtenis te bring, om vir julle siel versoening te doen.”