2 Samuel 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+ Esra 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en om die silwer en die goud weg te bring wat die koning en sy raadgewers vrywillig gegee het+ aan die God van Israel, wie se woonplek in Jerusalem is,+ Psalm 68:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Weens u tempel in Jerusalem+Sal konings aan u geskenke bring.+
11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+
15 en om die silwer en die goud weg te bring wat die koning en sy raadgewers vrywillig gegee het+ aan die God van Israel, wie se woonplek in Jerusalem is,+