Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Gaan terug, en jy moet vir Hiskiʹa, die leier+ van my volk, sê: ‘Só het Jehovah, die God+ van jou voorvader Dawid, gesê: “Ek het jou gebed+ gehoor.+ Ek het jou trane gesien.+ Kyk, ek maak jou gesond.+ Op die derde dag sal jy na die huis van Jehovah opgaan.+

  • Psalm 66:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Waarlik, God het gehoor;+

      Hy het aandag geskenk aan die stem van my gebed.+

  • Lukas 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die engel het egter vir hom gesê: “Moenie vrees nie, Sagariʹa, want jou smeking is verhoor,+ en jou vrou Elisabet sal vir jou die moeder van ’n seun word, en jy moet hom Johannes noem.+

  • Handelinge 10:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 en gesê: ‘Kornelius, jou gebed is verhoor en jou barmhartigheidsgawes is voor God in herinnering gebring.+

  • 1 Petrus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel