10 En Jehovah het hulle in verwarring gebring voor Israel,+ en dié het hulle met ’n groot slagting by Giʹbeon+ begin ombring en hulle met die opdraand van Bet-Horon langs agtervolg en hulle omgebring tot by Aseʹka+ en Makkeʹda.+
30 Sanoʹag,+ Adulʹlam+ en hulle nedersettings, Lagis+ en sy velde, Aseʹka+ en sy afhanklike dorpe. En hulle het van Berseʹba af tot by die Hinnomvallei+ kamp opgeslaan.
7 toe die krygsmag van die koning van Babilon teen Jerusalem geveg het en teen al die stede van Juda wat oorgebly het,+ teen Lagis+ en teen Aseʹka;+ want hulle, die versterkte stede,+ het oorgebly onder die stede van Juda.+