2 Samuel 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 O berge van Gilboʹa,+ laat daar geen dou, laat daar geen reën op julle wees nie, en laat daar ook nie velde van heilige bydraes wees nie;+Want daar is die skild van sterkes besoedel,Die skild van Saul, sodat nie een met olie gesalf is nie.+ 2 Kronieke 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Asa het ’n krygsmag gehad wat die groot skild+ en lans+ dra, driehonderdduisend uit Juda.+ En uit Benjamin was dié wat die klein skild dra en die boog span+ tweehonderd-en-tagtigduisend.+ Hulle almal was dapper, sterk manne.
21 O berge van Gilboʹa,+ laat daar geen dou, laat daar geen reën op julle wees nie, en laat daar ook nie velde van heilige bydraes wees nie;+Want daar is die skild van sterkes besoedel,Die skild van Saul, sodat nie een met olie gesalf is nie.+
8 En Asa het ’n krygsmag gehad wat die groot skild+ en lans+ dra, driehonderdduisend uit Juda.+ En uit Benjamin was dié wat die klein skild dra en die boog span+ tweehonderd-en-tagtigduisend.+ Hulle almal was dapper, sterk manne.