Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle het die fees van die ongesuurde koeke+ sewe dae lank met blydskap gehou; want Jehovah het hulle vreugde gegee, en hy het die hart van die koning van Assirië na hulle gedraai+ om hulle hande te versterk in die werk aan die huis van die ware God, die God van Israel.

  • Haggai 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het die gees van Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die gees van al die oorblywendes van die volk opgewek;+ en hulle het ingekom en die werk begin doen in die huis van Jehovah van die leërs, hulle God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel