Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En Dawid+ het hulle aangestel om die sang in die huis van Jehovah te lei nadat die Ark ’n rusplek+ gevind het.

  • 1 Kronieke 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”.

  • 2 Kronieke 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Intussen het hy die Leviete+ by die huis van Jehovah opgestel, met simbale,+ met snaarinstrumente+ en met harpe,+ volgens die gebod van Dawid+ en van Gad,+ die koning se siener, en van die profeet Natan,+ want deur die hand van Jehovah was die gebod deur middel van sy profete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel