Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 U woorde is gevind en ek het hulle opgeëet;+ en u woord word vir my die verheuging+ en die blydskap van my hart;+ want u naam is oor my uitgeroep,+ o Jehovah, God van die leërs.+

  • Miga 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En hy sal beslis staan en as herder optree in die sterkte van Jehovah,+ in die verhewenheid van die naam van Jehovah sy God.+ En hulle sal beslis daar woon,+ want nou sal hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.+

  • Haggai 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Jehovah van die leërs+ gesê: ‘Wat hierdie volk betref, hulle het gesê: “Die tyd het nie gekom, die tyd dat die huis van Jehovah gebou moet word nie.”’”+

  • Haggai 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Haggai, die boodskapper+ van Jehovah, het ooreenkomstig die boodskapper se opdrag van Jehovah met die volk gepraat+ en gesê: “‘Ek is met julle’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Sagaria 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “‘Keer terug tot my’,+ is die woord van Jehovah van die leërs, ‘en ek sal tot julle terugkeer’,+ het Jehovah van die leërs gesê.”’

  • Sagaria 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die woord van Jehovah van die leërs het bly kom en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel