Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het hulle vir ons, volgens die goeie hand+ van ons God oor ons, ’n oordeelkundige+ man gebring uit die kinders van Magli,+ die kleinseun van Levi,+ die seun van Israel, naamlik Serebʹja+ en sy seuns en sy broers, agtien;

  • Nehemia 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 ook ’n brief aan Asaf, die bewaker van die park wat aan die koning behoort, dat hy vir my bome gee om die poorte van die Kasteel+ wat aan die huis behoort,+ met balke te bou, en vir die muur+ van die stad en vir die huis wat ek sal ingaan.” Toe het die koning dit vir my gegee volgens die goeie hand van my God oor my.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel