2 Kronieke 36:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring. Esra 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En al die houers+ wat vir die diens van die huis van jou God aan jou gegee word, moet jy voor God in Jerusalem+ aflewer.
18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.
19 En al die houers+ wat vir die diens van die huis van jou God aan jou gegee word, moet jy voor God in Jerusalem+ aflewer.