35 En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+
33 En julle kinders sal veertig jaar lank herders in die wildernis+ wees, en hulle sal verantwoording moet doen vir julle dade van hoerery,+ totdat julle lyke in die wildernis tot ’n einde kom.+
7 Want Jehovah jou God het jou in al die werk van jou hand geseën.+ Hy is deeglik bewus van jou trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie veertig+ jaar was Jehovah jou God met jou. Jy het niks kortgekom nie.”’+