Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 10:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Ook die eerstelinge van ons growwe meel+ en ons bydraes+ en die vrugte van elke soort boom,+ nuwe wyn+ en olie+ sal ons na die priesters bring, na die eetsale+ van die huis van ons God; ook die tiendes van ons grond na die Leviete,+ aangesien dit hulle, die Leviete, is wat ’n tiende in al ons landboustede ontvang.

  • Nehemia 12:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En die hele Israel het in die dae van Serubbaʹbel+ en in die dae van Nehemiʹa+ die dele van die sangers+ en van die poortwagters+ gegee volgens die daaglikse behoefte en het dit vir die Leviete geheilig;+ en die Leviete het dit vir die seuns van Aäron geheilig.

  • Maleagi 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Sal ’n mens God beroof? Maar julle beroof my.”

      En julle het gesê: “In watter opsig het ons u beroof?”

      “In die tiendes en in die bydraes.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel