10 Daarop het die koning sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit gegee aan Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ die een wat vyandskap teenoor die Jode getoon het.+
10 die tien seuns+ van Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die een wat vyandskap teenoor die Jode getoon het,+ het hulle doodgemaak; maar op die roofgoed+ het hulle nie hulle hand gelê nie.