Job 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! Jy het talle tereggewys,+En die swak hande het jy versterk.+ Spreuke 27:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+ Galasiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+
9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+
6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+