Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat hom vrees,+

      En hy red hulle.+

  • Daniël 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Nebukadneʹsar het geantwoord en gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur+ en sy knegte gered het wat op hom vertrou het+ en wat die woord van die koning verander het en hulle liggame oorgegee het, omdat hulle geen ander god behalwe hulle eie God+ wou dien+ en aanbid nie.+

  • Daniël 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 My God+ het sy engel gestuur+ en die bek van die leeus gesluit,+ en hulle het my geen leed aangedoen nie, aangesien daar voor hom onskuld in my gevind is;+ en ook voor u, o koning, het ek geen skadelike daad verrig nie.”+

  • Hebreërs 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel