Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+

  • Deuteronomium 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.

  • Psalm 67:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die aarde sal beslis sy opbrengs lewer;+

      God, ons God, sal ons seën.+

  • Jesaja 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah van die leërs sal op hierdie berg+ beslis vir al die volke+ ’n feesmaal van olieryke geregte berei,+ ’n feesmaal van beleë wyn, van olieryke geregte vol murg,+ van gesuiwerde,+ beleë wyn.+

  • Jesaja 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel