Psalm 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+ Psalm 86:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+ Handelinge 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+
10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+
13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+
31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+