Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 141:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Stel tog ’n wag, o Jehovah, voor my mond;+

      Bewaak tog die deur van my lippe.+

  • Spreuke 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die oorvloed van woorde ontbreek die oortreding nie,+ maar wie sy lippe in toom hou, tree verstandig op.+

  • Spreuke 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Deur die oortreding van die lippe word die slegte mens verstrik,+ maar die regverdige ontkom aan die benoudheid.+

  • Spreuke 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Wie sy mond bewaak, behou sy siel.+ Wie sy lippe wyd oopmaak—vir hom sal daar ondergang wees.+

  • Prediker 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Spreek selfs in jou slaapkamer nie ’n vloek oor die koning uit nie,+ en spreek in die binnekamers waar jy gaan lê, nie ’n vloek oor ’n ryke uit nie;+ want ’n voël van die hemel sal die geluid oordra, en iets wat vlerke het, sal die saak vertel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel