Psalm 39:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+ Psalm 141:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Stel tog ’n wag, o Jehovah, voor my mond;+Bewaak tog die deur van my lippe.+ Spreuke 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.+
39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+