Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 23:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Dawid het te wete gekom dat Saul onheil teen hom beraam.+ Hy het derhalwe vir die priester Abjaʹtar gesê: “Bring tog die efod hier.”+

  • Psalm 38:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar dié wat my siel soek, span valstrikke,+

      En dié wat hulle vir my rampspoed beywer, het van teëspoed gepraat,+

      En die hele dag bly hulle bedrog mompel.+

  • Spreuke 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As hulle aanhou sê: “Gaan saam met ons. Laat ons in ’n hinderlaag lê vir bloed.+ Laat ons die onskuldiges in ’n skuilplek voorlê sonder enige rede.+

  • Spreuke 15:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Die hart van die regverdige dink na sodat hy kan antwoord,+ maar die mond van die goddeloses laat slegte dinge uitborrel.+

  • Matteus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel