1 Konings 2:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Daarop het die koning bevel gegee aan Benaʹja, die seun van Joʹjada, wat toe uitgegaan en hom aangeval het, sodat hy gesterf het.+ En die koninkryk is stewig gevestig in die hand van Salomo.+ Ester 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar. Spreuke 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die koning sit op die oordeelstroon+ en verdryf alle slegtheid met sy oë.+
46 Daarop het die koning bevel gegee aan Benaʹja, die seun van Joʹjada, wat toe uitgegaan en hom aangeval het, sodat hy gesterf het.+ En die koninkryk is stewig gevestig in die hand van Salomo.+
10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.