Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+

  • Deuteronomium 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Spreuke 17:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 ’n Dwase seun is ’n ergernis vir sy vader+ en ’n bitterheid vir haar wat aan hom geboorte gegee het.+

  • Spreuke 20:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+

  • Spreuke 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Luister na jou vader wat jou geboorte veroorsaak het,+ en moenie jou moeder verag bloot omdat sy oud geword het nie.+

  • Spreuke 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daar is ’n geslag wat selfs oor sy vader ’n vloek uitspreek en wat selfs sy moeder nie seën nie.+

  • Spreuke 30:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet.

  • Miga 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n seun verag ’n vader, ’n dogter staan op teen haar moeder,+ ’n skoondogter teen haar skoonmoeder;+ ’n mens se huisgenote is sy vyande.+

  • 2 Timoteus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel