12 Want wysheid dien as ’n beskerming+ net soos geld as ’n beskerming dien;+ maar die voordeel van kennis is dat wysheid die besitters daarvan in die lewe hou.+
8Wie is soos die wyse?+ En wie ken die uitlegging van ’n saak?+ Die wysheid van ’n mens laat sy gesig straal, en selfs die strengheid van sy gesig word ten goede verander.+