Spreuke 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wie sy mond bewaak, behou sy siel.+ Wie sy lippe wyd oopmaak—vir hom sal daar ondergang wees.+ Spreuke 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die mond van die sot is sy ondergang,+ en sy lippe is ’n strik vir sy siel.+ Spreuke 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.+